Van Skadus stil, n kat so skraal en vry,
Deur stadsrumoer, sy legendes gly.
Geen vrees geken, geen roete te verlore,
Die straatkat heers, n storie word gebore

Oor ons
Straatkat is gebore in Benoni,
breinkind van Patrys's Novelties
Ons doen enige design, van persoonlike geskenke tot meer professioneel.
Unieke Kreatiwiteit
Persoonlike ontwerpe
Unieke Kreatiwiteit
Persoonlike ontwerpe

Persoonlike ontwerpe

Persoonlike ontwerpe

Ons maak geskenke vir enige okkasie soos jy dit wil he

Learn More


  • 11 Middle Road, Fairleads, Benoni, South Africa